Génesis 38:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ná verloop van geruime tyd het die dogter van Sua, die vrou van Juda, gesterwe. En toe Juda klaar getreur het, het hy opgegaan na die skeerders van sy kleinvee, na Timna toe, hy en sy vriend Hira, die Adullamiet.

Génesis 38

Génesis 38:10-17