Génesis 37:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die Midianitiese koopmans verbykom, het hulle Josef uit die put uit opgetrek en uitgehaal en Josef aan die Ismaeliete verkoop vir twintig sikkels silwer. En húlle het Josef na Egipte gebring.

Génesis 37

Génesis 37:24-36