Génesis 36:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ná die dood van Baäl-Hánan, die seun van Akbor, het Hadar in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Pahu; en die naam van sy vrou was Mehetábeël, die dogter van Matred, die dogter van Mésahab.

Génesis 36

Génesis 36:38-43