Génesis 36:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit was die seuns van Oholibáma, die dogter van Ana, die dogter van Síbeon, die vrou van Esau — sy het vir Esau gebaar Jehus en Jáelam en Korag.

Génesis 36

Génesis 36:10-24