Génesis 35:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy het daar ’n altaar gebou en die plek El Bet-el genoem, omdat God daar aan hom geopenbaar is toe hy vir sy broer gevlug het.

Génesis 35

Génesis 35:1-17