Génesis 35:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe gee hulle aan Jakob al die vreemde gode wat in hulle besit was, en die ringe aan hulle ore, en Jakob het dit begrawe onder die terpentynboom wat by Sigem is.

Génesis 35

Génesis 35:1-13