Génesis 35:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Isak het die asem uitgeblaas en gesterwe, en hy is by sy volksgenote versamel, oud en afgeleef. En sy seuns Esau en Jakob het hom begrawe.

Génesis 35

Génesis 35:20-29