Génesis 35:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl Israel in dié land woon, het Ruben gegaan en met Bilha, sy vader se byvrou, gemeenskap gehad. En Israel het dit gehoor. En die seuns van Jakob was twaalf.

Génesis 35

Génesis 35:21-28