Génesis 35:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Jakob aan sy huisgesin en aan almal wat by hom was: Verwyder die vreemde gode wat onder julle is, en reinig julle en trek ander klere aan;

Génesis 35

Génesis 35:1-11