Génesis 35:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het hulle van Bet-el af weggetrek. En toe daar nog ’n kort ent pad was om by Efrat te kom, moes Ragel baar; en sy het dit swaar gehad by die bevalling.

Génesis 35

Génesis 35:7-18