Génesis 35:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder sê God vir hom: Ek is God, die Almagtige. Wees vrugbaar en vermeerder. ’n Nasie, ja, ’n menigte van nasies, sal van jou afstam, en konings sal uit jou lendene voortkom.

Génesis 35

Génesis 35:4-20