Génesis 34:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierdie manne lewe in vrede met ons; daarom, laat hulle in die land woon en daarin rondtrek: die land lê mos alkante toe wyd voor hulle. Ons kan hulle dogters vir ons as vroue neem, en ons sal ons dogters aan hulle gee.

Génesis 34

Génesis 34:16-30