Génesis 33:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jakob het behoue aangekom by die stad Sigem wat in die land Kanaän is, toe hy van Paddan-Aram gekom het — hy het sy laer voor die stad opgeslaan

Génesis 33

Génesis 33:12-20