Génesis 33:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

My heer moet maar voor sy dienaar uit trek, en ék sal op my gemak trek na die gang van die vee wat voor my uit gaan, en na die gang van die kinders, tot ek by my heer in Seïr aankom.

Génesis 33

Génesis 33:5-18