Génesis 32:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

julle moet sê: Kyk, ook u dienaar Jakob kom agter ons aan. Want hy het gedink: Laat ek hom versoen met die geskenk wat voor my uit gaan, en daarna sy aangesig sien — miskien sal hy my in guns aanneem.

Génesis 32

Génesis 32:14-28