Génesis 32:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. JAKOB het ook verder gereis, en die engele van God het hom ontmoet.

2. Toe hy hulle sien, sê Jakob: Dit is ’n leër van God! En hy het die plek Mahanáim genoem.

3. En Jakob het boodskappers uitgestuur voor hom uit na sy broer Esau in die land Seïr, die landstreek van Edom,

Génesis 32