Génesis 31:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As hy sê: Die gestippeldes sal jou loon wees, dan lam al die vee gestippeldes. En as hy sê: Die gestreeptes sal jou loon wees, dan lam al die vee gestreeptes.

Génesis 31

Génesis 31:3-17