Génesis 31:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Twintig jaar was ek nou by u. U skaap- en bokooie het geen misdrag gehad nie, en die ramme van u kleinvee het ek nie geëet nie.

Génesis 31

Génesis 31:28-46