Génesis 31:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe gaan Laban in die tent van Jakob en in die tent van Lea en in die tent van die twee slavinne, maar hy het niks gekry nie; en toe hy uit die tent van Lea uitgaan, kom hy in die tent van Ragel.

Génesis 31

Génesis 31:28-34