Génesis 31:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het aan Jakob gesê: Gaan terug na die land van jou vaders en na jou familie; en Ek sal met jou wees.

Génesis 31

Génesis 31:1-5