Génesis 30:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het ’n afstand van drie dae bepaal tussen hom en Jakob; en Jakob het die orige kleinvee van Laban opgepas.

Génesis 30

Génesis 30:28-42