Génesis 30:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Jakob kwaad geword vir Ragel en gevra: Is ek dan in die plek van God wat die vrug van die skoot aan jou onthou het?

Génesis 30

Génesis 30:1-11