Génesis 30:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ruben het in die dae van die koringoes gegaan en in die veld liefdesappels gevind en dié na sy moeder Lea gebring. Toe sê Ragel vir Lea: Gee my tog van jou seun se liefdesappels.

Génesis 30

Génesis 30:4-23