Génesis 3:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het die stem van die Here God gehoor terwyl Hy wandel in die tuin in die aandwindjie; en die mens en sy vrou het hulle verberg vir die aangesig van die Here God tussen die bome van die tuin.

Génesis 3

Génesis 3:1-12