Génesis 29:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy het weer bevrug geword en ’n seun gebaar en gesê: Dié keer sal ek die Here loof. Daarom het sy hom Juda genoem. En sy het opgehou met baar.

Génesis 29

Génesis 29:26-35