Génesis 29:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En meteens sien hy ’n put in die veld en drie troppe kleinvee wat daarby lê, want uit dié put het hulle die vee laat drink; en daar was ’n groot klip op die opening van die put.

Génesis 29

Génesis 29:1-11