Génesis 29:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Laban die tyding hoor van Jakob, die seun van sy suster, loop hy hom tegemoet en omhels hom en soen hom en bring hom in sy huis. En hy het aan Laban al hierdie dinge vertel.

Génesis 29

Génesis 29:12-19