Génesis 28:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het Isak Jakob dan weggestuur, en hy het na Paddan-Aram gegaan, na Laban, die seun van Bétuel, die Arameër, die broer van Rebekka, die moeder van Jakob en Esau.

Génesis 28

Génesis 28:4-10