Génesis 28:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jakob het ’n gelofte gedoen en gesê: As God met my sal wees om my te bewaar op hierdie weg wat ek gaan, en aan my brood sal gee om te eet en klere om aan te trek,

Génesis 28

Génesis 28:12-22