Génesis 28:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop kom hy by ’n plek waar hy die nag oorgebly het, want die son was al onder. En hy neem een van die klippe van die plek en sit dit onder sy hoof, en hy gaan lê en slaap op dié plek.

Génesis 28

Génesis 28:1-13