Génesis 27:46 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder sê Rebekka vir Isak: Ek is moeg vir my lewe vanweë die dogters van Het. As Jakob ’n vrou neem uit die dogters van Het, soos húlle is, uit die dogters van die land — waarvoor lewe ek dan?

Génesis 27

Génesis 27:45-46