Génesis 27:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe skrik Isak geweldig en sê: Wie is dit dan wat wild gejag en vir my gebring het? En ek het van alles geëet voordat jy gekom het, en hom geseën — ook sal hy geseënd bly!

Génesis 27

Génesis 27:30-43