Génesis 27:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE Isak oud geword het en sy oë swak was, sodat hy nie kon sien nie, het hy sy oudste seun Esau geroep en vir hom gesê: My seun! En hy het hom geantwoord: Hier is ek!

Génesis 27

Génesis 27:1-5