Génesis 26:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Isak het die putte weer oopgegrawe wat hulle in die dae van sy vader Abraham gegrawe het, en wat die Filistyne ná die dood van Abraham toegestop het, en dit genoem na die name wat sy vader daaraan gegee het.

Génesis 26

Génesis 26:14-24