Génesis 25:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die seuns het opgegroei: Esau het ’n ervare jagter geword, ’n man van die veld; maar Jakob was ’n vredeliewende man wat in tente gewoon het.

Génesis 25

Génesis 25:17-34