Génesis 25:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het haar geantwoord: Twee nasies is in jou skoot, en twee volke sal van mekaar gaan uit jou liggaam; en die een volk sal sterker wees as die ander volk; en die oudste sal die jongste dien.

Génesis 25

Génesis 25:19-25