Génesis 25:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Isak het die Here gesmeek met die oog op sy vrou, want sy was onvrugbaar; en die Here het hom verhoor, sodat sy vrou Rebekka swanger geword het.

Génesis 25

Génesis 25:20-26