Génesis 24:63 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Isak het teen die aand uitgegaan om te peins in die veld. En toe hy sy oë opslaan, sien hy meteens kamele aankom.

Génesis 24

Génesis 24:61-67