Génesis 24:53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het die dienaar silwer- en goue goed en klere uitgehaal en dit aan Rebekka gegee; ook aan haar broer en haar moeder het hy kosbare geskenke gegee.

Génesis 24

Génesis 24:50-57