Génesis 24:47 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe vra ek haar en sê: Wie se dogter is jy? En sy antwoord: Die dogter van Bétuel, die seun van Nahor wat Milka vir hom gebaar het. Daarop het ek die ring aan haar neus gesit en die armbande aan haar hande,

Génesis 24

Génesis 24:46-48