Génesis 24:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy het my geantwoord: Die Here voor wie se aangesig ek gewandel het, sal sy engel met jou saamstuur, en Hy sal jou weg voorspoedig maak, sodat jy vir my seun ’n vrou uit my geslag en uit die huis van my vader kan gaan haal.

Génesis 24

Génesis 24:39-48