Génesis 24:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

met die woorde: Geloofd sy die Here, die God van Abraham, my heer, wat sy goedertierenheid en sy trou aan my heer nie onttrek het nie. Wat my aangaan, die Here het my op die weg gelei na die huis van die broers van my heer.

Génesis 24

Génesis 24:20-34