Génesis 22:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe spreek Isak met sy vader Abraham en sê: My vader! En hy antwoord: Hier is ek, my seun! En hy sê: Hier is die vuur en die hout, maar waar is die lam vir ’n brandoffer?

Génesis 22

Génesis 22:1-8