Génesis 21:32-34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

32. So het hulle dan ’n verbond gesluit in Berséba. Daarna het Abiméleg en Pigol, sy leërowerste, klaargemaak en na die land van die Filistyne teruggegaan.

33. En hy het ’n tamarisk in Berséba geplant en daar die Naam van die Here, die ewige God, aangeroep.

34. En Abraham het baie dae as vreemdeling in die land van die Filistyne vertoef.

Génesis 21