Génesis 21:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sweer dan nou vir my hier by God dat jy met my en my kroos en my nageslag nie vals sal handel nie; dieselfde guns wat ek jou bewys het, moet jy aan my bewys en aan die land waarin jy as vreemdeling vertoef.

Génesis 21

Génesis 21:14-27