Génesis 20:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Abiméleg het Abraham laat roep en hom gevra: Wat het jy ons aangedoen? En wat het ek teen jou gesondig, dat jy oor my en my koninkryk ’n groot sonde gebring het? Dinge wat nie mag gebeur nie, het jy my aangedoen.

Génesis 20

Génesis 20:6-10