Génesis 20:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Het hy my nie self gesê nie: Sy is my suster? En sy het self ook gesê: Hy is my broer. In die onskuld van my hart en in die reinheid van my hande het ek dit gedoen.

Génesis 20

Génesis 20:2-7