Génesis 2:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here God het allerhande bome uit die grond laat uitspruit, begeerlik om te sien en goed om van te eet; ook die boom van die lewe in die middel van die tuin, en die boom van die kennis van goed en kwaad.

Génesis 2

Génesis 2:5-15