Génesis 2:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem.

Génesis 2

Génesis 2:15-25