Génesis 2:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) SO is dan voltooi die hemel en die aarde met hulle ganse leërmag. En God het op die sewende dag sy werk voltooi